Resensies van The Island

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in The Island bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.64 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
Roelien R. - 10th March 2020
staying in Hersham, The Island
Die mooiste, skoonste, goed versorgde dorpie wat ek al gesien het. Ek is verlief op die area. Lekker naby Hartenbos en Mosselbaai.
. - 20th January 2020
staying in Hersham, The Island
Skoon, mooi en netjies.
. - 28th December 2019
staying in Hersham, The Island
Baie sentraal.
. - 29th March 2019
staying in Hersham, The Island
Het ongelukkig nie tyd gehad om te eksploreer nie. Dit is 'n sentrale Suid-Kaap bestemming tussen George en Mosselbaai en vanselfsprekend 'n baie mooi omgewing met 'n groot verskeidenheid toeriste-aantreklikhede.
. - 5th January 2019
staying in Hersham, The Island
Heel lekker rustig, maar nie kindervriendelik nie.
. - 20th August 2018
staying in Hersham, The Island
Pragtige plek en naby die see!
. - 30th July 2018
staying in Hersham, The Island
Natuurskoon en rustige area.
. - 16th April 2018
staying in Hersham, The Island
Ken die area goed en Glentana het 'n wonderlike strand. Naby Groot Brakrivier en wonderlike plekkies en restaurante om te besoek.
. - 31st December 2017
staying in Hersham, The Island
Baie rusting.
. - 5th November 2015
staying in Hersham, The Island
Die oulikste dorpie met baie vriendelike mense. Area en strande is skoon, daar lê nerens enige rommel rond nie. Sea Gypsey en Kaai 4 Braai is plekkies wat definitief deel van jou vakansie planne moet uitmaak! Uitstekende diens gekry en die kos was uit die boonste rakke!
. - 18th September 2014
staying in Hersham, The Island
Pragtige en rustige plekkie met die lieflike see en pragtige natuur.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]