Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (298)
B&Bs (22)
Wildsplase (1)
Hotelle (7)
Gastehuise (22)
Selfsorg-eenhede (246)

Resensies van Umhlanga

4.8 / 5  
volgens 252 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga van 252 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Umhlanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga B&Bs

22 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 1
B&B in Umhlanga

Kites View B&B is in La Lucia in Umhlanga. Dié B&B is vernoem na die geelbekwoue wat gereeld in die omgewing opgemerk word. Ons bied vreedsame, gerieflike verblyf en maak voorsiening vir oorsese en plaaslike gaste ...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

La Loggia on Portland B&B is naby die hartjie van Umhlanga en ideaal vir sake- of vakansiereisigers. Die verblyf bestaan uit 5 en suite-kamers met lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim sitkamer het ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Herrwood Park, Umhlanga

La Loggia B&B bied kamers met pragtige see-uitsigte vanaf die kamers, balkonne en private terrasse. Elke kamer het 'n en suite-stort of volledige badkamer. Daar is ruim sitkamer vir selfsorgverblyf, volledige selfso...

Vanaf
R1 386
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

Seaview Manor is 'n luukse B&B in die hartjie van die idilliese woonbuurt La Lucia in Umhlanga Rocks. Ons maak meestal voorsiening vir reisigers en sakelui. Verblyf word aangebied in 4 dubbelkamers. Elke kamer het...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

Maison - H Guest House is in Umhlanga Rocks, 'n vakansieoord wat sentraal geleë is in die Umhlanga-kusgebied, net noord van Durban. Ons Mauritiaanse herkoms is te bespeur aan die Franse gevoel wat vriende en gaste ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

Op soek na verblyf in Umhlanga? Crooked Tree Cottage bied lieflike, B&B- en selfsorgverblyf in die hartjie van Umhlanga, KwaZulu-Natal, een van die gewildste toeristebestemmings in die land! Crooked tree is net 'n k...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

Lavender Moon Guest House is 'n B&B en dis perfek geleë in Umhlanga Rocks, Durban, die mees vooraanstaande vakansie-oorddorp van KwaZulu-Natal. Ons het 4 luukse dubbelslaapkamers met en suite-badkamers wat elk sm...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

Umbrella Tree House is 'n pragtige 3-slaapkamer B&B, heeltemal apart van die hoofwoning met sy eie ingang. 'n Ruim houtdek onder die sambreelbome lei na 'n sitkamer en eetkamer wat vir die uitsluitlike gebruik van d...

Vanaf
R3 840
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

Northstar-Hotel bied gerieflike B&B-verblyf in 'n lieflike hotel met asemrowende uitsigte oor die see en die strand. Hierdie stylvol gemeubileerde hotel is in 'n uitstekende ligging langs Umhlanga se strand geleë. ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR888
R799
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

8 Royal Palm is 'n vooraanstaande B&B in die hart van Umhlanga Ridge, Durban, naby die La Lucia en Gateway Besigheidsgebied, met pragtige see-uitsigte. Ons maak voorsiening vir enkellopendes, paartjies en families....

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

By HoneyPot B&B in 'n stil woonbuurt in Umhlanga geleë. Hier sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. Honey Pot is ongeveer 1 km van Umhlanga Village en die swemstrand af, net 'n paar minute se stap, en bied veili...

Vanaf
R785
per nag (plek vir 2)
B&B in Umhlanga

Old and New Bed and Breakfast is 10 minute vanaf Umhlanga se hoofswemstrand en promenade geleë. Die gastehuis is die ideale plek waarvandaan gaste die omliggende areas kan verken. Akkommodasie by Old and New Bed ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Umhlanga

Burnham House B&B is perfek tussen die 2 eksklusiewe dorpe Umhlanga Rocks en La Lucia, by die warm Indiese Oseaan geleë. Die personeel by die B&B is opgelei om vir jou die vriendelikste en lekkerste verblyf te bied...

Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

Five Burnham Guest House is in La Lucia, Durban geleë. Dié stad is alombekend vir sy goue strande, winkelsentrums, craft-markies, straatbasaars en branderry-plekke. Dié B&B is pragtig ingerig en spog met 'n warm ...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

Rostalyn Guesthouse bied B&B-verblyf en is 10 minute se stap van Umhlanga se strand af. Verblyf by Rostalyn Guesthouse bestaan uit 8 individueel versierde kamers. Hierdie kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of...

Vanaf
R1 296
per nag (plek vir 4)
B&B in Umhlanga

Die Breakers Resort is op Umhlanga Rocks se kuslyn geleë en bied gehalte-vakansieverblyf. Dié gesinsvriendelike oord bied 'n verskeidenheid vermaak deur die dag en in die aand aan. Dis net 60 m se stap vanaf die s...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Umhlanga

Ocean View Umhlanga bied verblyf in 'n gastekamer in die eienaar se eksentrieke, moderne huis met verskeie interessante gedenkwaardighede en 'n 180°-uitsig oor die see, naby 'n hele rits geriewe. Die huis is in 'n ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

Fairview Bed and Breakfast is in Umhlanga, Durban, 'n area wat bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, branderplankry-geleenthede en ikoniese besienswaardighede, insluitend die Umhlanga Lagoon Natuurreser...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

Tesorino is in die eksklusiewe Natalse dorpie, Umhlanga Rocks geleë. Dit is binne maklike stapafstand van die strand, dorp en verskeie uitstekende restaurante af. Die B&B is ook net 15 minute van Durban af en 25 mi...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

Bumblebees B&B skuil tussen Umhlanga en Durban-Noord in die welige groen voorstad La Lucia en bied alles wat sakereisigers of vakansiegangers kan vra. Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers en 'n woonstel. Al die e...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Umhlanga B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Umhlanga akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Umhlanga akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za