Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (307)
B&Bs (22)
Wildsplase (1)
Hotelle (11)
Gastehuise (23)
Selfsorg-eenhede (250)

Resensies van Umhlanga

4.8 / 5  
volgens 280 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga van 280 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Umhlanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga Hotelle

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga Ridge, Umhlanga

City Lodge Hotel Umhlanga Ridge is in die groeiende sake- en ontspanningsgebied, Umhlanga. Die hotel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en bied die beste ligging met die strand en besighede naby. Dis oor...

Vanaf
R2 002
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga

Hierdie is Suid-Afrika se eerste Hilton Garden Inn. Dit is internasionaal bekend en is in die besigheidsentrum van die luukse Umhlanga Arch-ontwikkeling. Dit is net 20 minute vanaf King Shaka Internasionale Lughawe....

Vanaf
R2 908
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga

aha Gateway Hotel is in Umhlanga Ridge geleë. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of gaste wat wil ontspan en dis naby die area se besienswaardighede. Verblyf word in 146 kamers gebied. Die kamers het 2 enkelbed...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Umhlanga

Royal Palm Hotel bied B&B-verblyf en is in Umhlanga Ridge. Hierdie hotel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en is ’n goeie basis om die omliggende besienswaardighede te verken. Verblyf word in 94 luuk...

Vanaf
R747
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga

Town Lodge Umhlanga is op die hoek van Umhlanga Ridge-boulevard en Meridian-rylaan in Umhlanga Rocks, KwaZulu-Natal. Town Lodge Umhlanga het 'n opgekikkerde identiteit en is 'n plek waar gaste kan kuier en ontspan. ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga

Coastlands Umhlanga Hotel is 'n moderne hotel op die rant van die gewilde Umhlanga Rocks. Drink 'n mengeldrankie by die swembad en word gepamperlang by die Fleur-de-Lis Spa, en vir die fiksheidsfanatici is daar 'n k...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Hotel in Umhlanga

Premier Splendid Inn Umhlanga bied B&B-verblyf in Prestondale, Umhlanga. Die hotel is 2,5 km vanaf Umhlanga se hoofswemstrand en 18 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Verblyf by die hotel word in 63 gerie...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga Ridge, Umhlanga

Road Lodge Umhlanga Ridge is naby sy suster-hotelle, die City Lodge Hotel Umhlanga Ridge en Town Lodge Umhlanga. Dit bied bekostigbare, gerieflike verblyf in die ontwikkelende sake- en ontspanningsdistrik in die noo...

Vanaf
R2 650
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga

The Capital Pearls bied B&B-verblyf in Umhlanga. Die hotel is 200 m vanaf die Whalebone-pier en Umhlanga-strand. Verblyf word in verskeie woonstelle met slaapplek vir 2 tot 6 gaste aangebied. Die suites beskik oor...

Vanaf
R6 325
per nag (plek vir 2)
Hotel in Umhlanga

The Oyster Box is op Umhlanga se seefront, direk op die strand en bied ’n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dit is net 17 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en dit is ’n lid van die Red Carnation Hotel Coll...

Verwyder Filters

Jy sien net 10 uit die moontlike 302 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Umhlanga hotelle blad - loer bietjie na ons lekker reeks van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Umhlanga akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Umhlanga akkommodasie soek. Sodra jy die ideale hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]