Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (291)
B&Bs (23)
Wildsplase (2)
Hotelle (5)
Gastehuise (23)
Selfsorg-eenhede (238)

Resensies van Umhlanga

4.8 / 5  
volgens 243 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga van 243 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Umhlanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga Selfsorg-eenhede

221 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

Beach Break Holiday Unit 219 is 'n selfsorgwoonstel in die gewilde Breakers-oord in Umhlanga. Die oord is naby aan verskeie besienswaardighede in die area. Dié smaakvolle woonstel is op die onderste verdieping e...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

211 The Breakers Resort is 'n gerieflike grondverdieping-selfsorgwoonstel aan die seekant van Lagoon-rylaan in Umhlanga Rocks. Dit is ideaal vir gesinne met kinders, want daar is daagliks tientalle doendinge vir die...

10% af Aanbod!
VanafR900
R810
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umhlanga

Casa Ridge skuil in 'n die bedrywige woonbuurt Umhlanga Rocks, net 'n klein entjie vanaf Umhlanga se opwindende middedorp en die asemrowende Blouvlagstrand. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n privaat, af...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

1 Marine Terraces is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga net 'n paar meter van die strand, verskeie winkels en restaurante af. Die hoofslaapkamer en sitarea het 'n see-uitsig. Die woonstel het lugversorging en slaappl...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umhlanga

Gateway Apartments is in Umhlanga Rocks geleë, 'n pragtige voorstad van Durban. Die kompleks bied akkommodasie in gerieflike woonstelle met toegang tot La Loggia B&B. Dit is geskik vir sakereisigers, paartjies, ges...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga

Andre's Place is in 'n rustige residensiële buurt in Umhlanga geleë. Dit is sowat 1,6 km vanaf beide Umhlanga Village en Umhlanga Lighthouse Beach. Verblyf word in 3 kamers gebied waarvan 2 goed toegeruste kombui...

25% af Laaste Kans!
VanafR1 850
R1 388
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Umhlanga

Breakers 217 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die Breakers Resort Hotel, Umhlanga Rocks in Lagoon-rylaan. Dié kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en gaste het toegang tot die oord se geriewe en onderdakparkee...

Vanaf
R1 795
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga

803 Bermudas is 'n kuswoonstel in Umhlanga Rocks met 'n 180° see-uitsig en privaat toegang tot die strand en promenade. Die eenheid is op die agste verdieping van die Bermudas-woonstelblok en kan met 'n hysbak bere...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

Fleetwood On Sea is 'n strandfront-kompleks in Umhlanga Rocks. Die selfsorg-woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers met volle see-uitsig en daar is slaapplek vir 4 gaste. Albei slaapkamers en die woonkamer ma...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

Beach Break Holiday Unit 416 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die gewilde Breakers-oord in Umhlanga. Die oord is naby verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing. Die woonstel het lugversorging en be...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Umhlanga selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Umhlanga akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Umhlanga akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za