Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Umtata besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umtata.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umtata akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umtata Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umtata Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umtata

Mountain View Guest House bied luukse B&B-verblyf in Mthatha in die Oos-Kaap. Die gastehuis is sentraal en naby al die restaurante, kroeë en winkels geleë. Mountain View het 10 en suite-gastekamers en elke kamer...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Umtata

Lat Grand Lodge is 'n gesellige gaste-lodge naby die gholfbaan in Mthatha. Die lodge is net 2 km van die Ndluli Natuurreservaat af en is gerieflik naby talle restaurante, die Savoy-kompleks, Nelson Mandela Hospitaal...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umtata

Hotel Savoy & Conference Centre is net waarvoor jy gesoek het in die stad Mthatha. Dié helder, moderne hotel is net langs die N2-snelweg en 3 minute se stap vanaf die Triangle-treinstasie en 2 km vanaf Nelson Mande...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umtata

Big Five Guest House is geleë in Northcrest, 'n stil woonbuurt in Mthatha. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en gesinne wat op soek is na wegbreek. Ons is sentraal geleë ten opsigte van die lughawe, restau...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umtata

Lucolo Palace B&B is in Mthatha, voorheen bekend as Umtata. Ons is 1,3 km vanaf die Circus Triangle Mall en 1,4 km vanaf Spar. Verblyf is beskikbaar in 5 en suite-gastekamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-k...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Lodge in Umtata

Die idee wat deur die eienaar nagejaag was, was as 'n eerste vir Mthatha, uitsonderlike luuksheid en gerief terwyl jy steeds die aantreklikhede van hierdie wonderlike erfenisryke dorp kan geniet. Uitsonderlike bedag...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Umtata

Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
B&B in Fort Gale, Mthatha

Marks Place Bed and Breakfast is in Mthatha en bied gerieflike oornag- of langtermynverblyf. Dié gastehuis bied kamers vir 'n enkelreisiger of vir 2 gaste en die kamers het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 'n ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mthatha, Grens Area

Casa Guesthouse & Events is in Mthatha geleë, sowat 21 km vanaf Nelson Mandela se geboorteplek en slegs 100 km vanaf die Oos-Kaap se Wildekus. Dié gastehuis word bestuur en onderhou deur die eienaar en bied veilig...

Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
B&B in Mthatha, Grens Area

The Ridge Bed and Breakfast is in 'n stil doodloopstraat, in die woonbuurt Southridge Park in Mthatha, geleë. Ons het in 2016 ons deure geopen en dié moderne, stylvolle en huislike B&B is op 'n ruim perseel geleë...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Umtata

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Transkei, Grens Area

Seaview Cottage is 'n grasdakkothuis met 2 slaapkamers in die plattelandse Matokazini in Transkei, sowat 5 km van Koffiebaai af. Seaview Cottage bied 'n ontspanne wegbreek waar gaste mekaar se geselskap rondom die b...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lutsheni, Mdumbi

Buffys Surf Bungalow is 'n 6 meter breë rondawel in die natuurskoon Lutsheni aan die Oos-Kaap se Wildekus. Die eiendom is binne 1 km van Mdumbi se rivier en die strand af. Hierdie rustieke verblyf het slaapplek vi...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lutsheni, Mdumbi

Swell Eco Lodge bied selfsorg-akkommodasie en is ideaal is vir paartjies, groepe en families. Hierdie lodge is in die ongerepte, rustige area van Mngcibe, aan die noordelike kant van die Mdumbirivier geleë. Ons l...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Mdumbi, Grens Area

Freedom O' Clock Backpackers Retreat is in 'n klein Pondo-dorpie naby die Mdumbi-riviermonding aan die Hluleka-kant van die rivier in Mngcibe geleë. Dié ongekunstelde akkommodasie aan die Wildekus bied 'n unieke w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Transkei, Grens Area

Hillside View Guesthouse bied gastekamers en is in Koffiebaai aan die Wildekus geleë. Dié gastehuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede geleë. Hillside View Guesthouse bied slaapplek in 5 Standaard...

Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Transkei, Grens Area

The Wild Coast Tented Lodge is op die oewer van die Mapuzi-riviermond en net 'n paar minute se ry vanaf die klein dorpie, Koffiebaai. The Wild Coast Tented Lodge bied 5 safaritente en 5 gesin-safaritente. Elke tent...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Umtata akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mthatha blad indien jy na meer Mthatha akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za