Geverifieerde Resensie
Van Dyks Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Van Dyks Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
Villa Jondé
"Ek het nie eers geweet waar is Van Dyks Bay nie - dis 'n baie interessante omgewing. Ons hou daarvan om altyd na nuwe plekke te gaan waarvan ons nie weet nie."
Villa Jondé
"Dis baie rustig en 'n goeie ontsnap van die gejaag van die stad. 'n Lekker plek om te rus. "