Indien jy Velddrif besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Velddrif.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Velddrif Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Velddrif accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Velddrif akkommodasie
Bladsy 2 - 101 lekke plekke om te bly
The Boathouse is 'n ruim selfsorghuis wat ideaal vir 'n gesinsvakansie in Velddrif aan die Weskus geleë is. Die h...
Marina Moonlight 25 is 'n ruim ateljeewoonstel met 'n asemrowende uitsig oor die Port Owen-marina. Dié marina is pr...
39 on Admiral is 'n lieflike, ruim vakansiehuis met 'n private jetty op Admiral-eiland in Port Owen. Die huis bied ...
River & Sea bied 'n idilliese wegbreek aan die kus en die ligging teen die rivier is heerlik. Al die woonstelle fro...
Faodail Guest House is 'n gerieflike selfsorghuis in Velddrif, 'n klein dorpie aan die Weskus. Verblyf word in 2 e...
1 Kingfisher Heads is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste in Velddrif. Dit is net 200 m vanaf die Bergriv...
BoHo is 'n gerieflike huis in Port Owen-rylaan. Die naam en dekor is van die onkonvensionele en sorgvrye, Boheemse ...
Ho'Kaai is 'n oulike vakansiehuis aan die oewer van die pragtige Port Owen Marina in Velddrif, en bied ruim en geri...
Netan-El Self-catering is in die Weskusdorpie Velddrif geleë en bied skoon en gerieflike akkommodasie wat ideaal is...
Riverhouse-Velddrif is in Port Owen waar gaste die beste uitsigte, rustigheid en 'n ontspanne vakansie-atmosfeer ka...