Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Bela-Bela (253)
Lephalale (Ellisras) (64)
Modimolle (56)
Mookgopong (46)
Naboomspruit (43)
Thabazimbi (50)
Vaalwater (32)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (584)
B&Bs (17)
Wildsplase (146)
Hotelle (4)
Gastehuise (79)
Selfsorg-eenhede (338)

Resensies van Waterberg

4.3 / 5  
volgens 1064 resensies
Lees regte resensies van Waterberg van 1064 geverifieerde gaste.
Indien jy Waterberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Waterberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterberg wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterberg Wildsplase

141 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Northam, Waterberg

Phakela Private Lodge is 'n 5-ster lodge met luukse chalets en is naby Thabazimbi op 'n privaat reservaat geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sakewegbreek met gasvryheid en gerieflike a...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Vaalwater, Waterberg

Mashudu Private Game Lodge is 50 km vanaf Nylstroom en is ideaal vir 'n troue, konferensie, 'n naweek of 'n wegbreek in die middel van die week. Dié lodge bied verblyf in 'n tent of 'n kamer. 'n Yskassie, tee- en ...

Vanaf
R7 100
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Waterberg

Hier kan gaste 'n egte bosveldervaring met gemak, styl en luukse geriewe beleef. Hierdie eksklusiewe privaat lodge is 2 ure noord van Johannesburg in 'n malariavrye area aan die voet van die Waterberge in Limpopo. ...

Vanaf
R9 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Lephalale (Ellisras), Waterberg

Kaingo Game Reserve is 'n gesinsvriendelike reservaat is aan die oewer van die Mokolorivier in die malaria-vrye Waterberg Biosfeer-reservaat en bied heelwat doendinge op die plaas wat oor 9500 hektaar strek. Hierd...

Vanaf
R5 970
per nag, vir 6 mense
Lodge in Lephalale (Ellisras), Waterberg

Dinkweng Safari Camp is slegs 3 ure se ry vanaf Johannesburg. Die naaste dorpie, Vaalwater, is 45 km vanaf die kamp, waarvan 11 km grondpad is. Dinkweng Safari Camp bied verblyf in 'n keuse van 3-slaapkamer selfsor...

Vanaf
R2 080
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Waterberg

Witwater Safari Lodge and Spa is in die manjifieke malariavrye Waterberge. Dit is aan die oewer van die Phalala-rivier met sy wit water, vanwaar Witwater sy naam kry. Die verblyf bestaan uit 8 lodge-suites. 3 luuk...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vaalwater, Waterberg

Wilde Avontuur is sowat 2 uur noord van Pretoria en net buite Vaalwater. Dié lodge skakel in by die omliggende area en die graska-konstruksie is uit plaaslike materiaal gemaak. Daar is 9 en suite-kamers met slaap...

25% af Aanbod!
VanafR2 240
R1 680
per nag, vir 2 mense
Lodge in Baltimore, Waterberg

Hierdie versteekte juweel is hoog op 'n heuwel, 10,9 km suid van Marken, 'n klein vesting in Limpopo geleë. Die lodge het 'n atmosfeer wat swierigheid uitstraal en bied 'n rustige, elegante bestemming om die ware s...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Lephalale (Ellisras), Waterberg

Segodi Game Lodge lê weggesteek in die Limpopo-provinsie, ongeveer 300 km van Johannesburg of Pretoria af. Dis diep in Afrika se Savanne-bosveld en min of meer halfpad tussen Thambazimbi en Ellisras. Ons bied 'n ee...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Naboomspruit, Waterberg

Dinonyane Lodge is langs Nylsvley Nature Reserve (Limpopo se Voëlkyk-paradys) en slegs 10 km vanaf die nuwe Euphoria Gholflandgoed en Hydro geleë. Dinonyane se personeel sal jou welkom laat voel by 'n werklik uni...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Waterberg wildsplase blad - loer bietjie na ons lekker versameling van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Waterberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Waterberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za