Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 36180 reviews.

Pringle Bay, Western Cape

The Butterfly Villa

"It is a beautiful place, peaceful, just perfect to go and relax."

Elands Bay, Western Cape

House McIntosh

"Baie klein gemeenskap, maar tog nie heeltemal afgesny van naaste dorp nie. As jy van rustigheid hou is dit die plek vir jou."

Oudtshoorn, Western Cape

Mount Noah Lodge

"Oudtshoorn was baie stil gedurende ons besoek op 6, 7, 8 Januarie 2023. Route62 Restaurant het heerlike steak en sushi gehad en baie gawe personeel. Die dorp is baie skoon en het die mooiste liggies gehad."

Cape Town, Western Cape

La Grâce

"Word nie verniet ons Moederstad genoem nie!"

Swellendam, Western Cape

Bergview Guesthouse Swellendam

"Goeie restaurante. Uitestekende uitsigte. Ek hoor daar is goeie staproetes."

Cape Town, Western Cape

Cosy Corner

"A beautiful city with so much to see and do."

Klaarstroom, Western Cape

Klaarstroom Guest House

"Daar is nie veel te doen in Klaarstroom nie, maar dit is deel van die betowering. Die sterre is so helder dat dit voel asof jy daaraan kan raak."

Prince Albert, Western Cape

Elfen House and Cottage

"A pretty Karoo village making it a pleasure to walk around and explore."

Greyton, Western Cape

Greyton Lodge

"Very quaint friendly little gem of the Western Cape."

Gansbaai, Western Cape

Happy Family Guest House

"Gansbaai is 'n lekker klein dorpie en het alles wat jy nodig het."

Lamberts Bay, Western Cape

West Coast Eagle's Nest

"Die strande is absoluut asemrowend mooi, maar daar is 'petty theft'. Ons het nie onveilig gevoel nie, maar diefstal was nie lekker nie."

Boland, Western Cape

Welgelee Farm Stay

"Go and explore! Wine for days surrounded by the majestic mountains!"

Prince Albert, Western Cape

Bid Huisie

"Pragtige Klein Karoo-dorpie met baie bekoring! Ek sal graag effe langer hier wil deurbring volgende keer. PS - boek restaurante vooruit, hulle raak vinnig baie vol."

Cape Town, Western Cape

Blouberg Self-Catering Apartments

"Naby genoeg om vir 'n dag deur te ry."

Hermanus, Western Cape

Dawn’s Place

"Baie besienswaardighede, jy het tyd nodig."

Gouritz, Western Cape

Roosmaryn

"Love die plek. Klein en nie oorvol nie, maar ook nie 'n dooie plek nie."

Ceres, Western Cape

Upper Room

"Ceres is die beste."

Cape Town, Western Cape

Melkbos Mountain View Estate

"Ons het gebruik gemaak van die MyCiti-bus wat voor die blyplek was en dit was gerieflik om nie te bekommer oor verkeer en parkering nie."

Agulhas, Western Cape

Easy Going Beach House

"Heerlike swemstrand vir kinders."

Cape Town, Western Cape

Hout Bay Gem

"The most beautiful place in the world."

Franschhoek, Western Cape

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas

"Franschhoek is een van die mooiste plekke in ons land. Die mense is vriendelik en die dorp is skoon en het baie lekker eet- en kuierplekke."

Beaufort West, Western Cape

Mitat Gastehuis

"'n Lekker oornag-stop terug Gauteng toe."

Knysna, Western Cape

Wilson Street Lodge

"Too busy in December but will be there in February when it's quieter."

Prince Albert, Western Cape

Casa Milorca

"Lekker rond kon stap en hotelontbyt was baie lekker."

George, Western Cape

Lord Caledon Guest House

"Redberry Farm and Travel Museum was the best tourist attractions. Lovely beaches to visit are Victoria Bay, Glentana, Harold's and Wilderness."

Langebaan, Western Cape

Rustic Hill Accommodation

"Raak baie besig gedurende die seisoen, maar ons is al gewoond daaraan. Dit bly steeds 'n voorreg en 'n belewenis om die lagoon te deurkruis met 'n boot. Dit is hoekom ons Langebaan toe kom."

Oudtshoorn, Western Cape

Cango's Rest

"Het nie baie gesien nie."

Page
Page 160 - Showing 4771 to 4800
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers