Indien jy Wes-Rand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Rand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Rand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Rand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wes-Rand akkommodasie
Bladsy 7 - 251 lekke plekke om te bly
Zacks Country Stay is 'n selfsorghuis naby die Wieg van die Mensdom met 'n uitsig oor die Krugersdorp Wildreservaat...
Steynshoop Valley Lodge is 'n luukse, kindervriendelike, selfsorg-lodge naby aan Hekpoort op 'n pragtige verhewe st...
Coconut Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in Randpark Ridge, Johannesburg en is ideaal vir sakereisigers, paa...
Rest Assured bied gerieflike verblyf in 'n privaat kothuis, op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon. ...
Gelet Guesthouse bied verblyf in 'n selfsorgeenheid in die bedrywige kern van Johannesburg. Die gastehuis is in die...
La Vogue Guest House is in Krugersdorp, 'n myndorp aan die Wesrand van Gauteng. Die huis is naby restaurante, winke...
Twee Wilgers B&B bied gerieflike gemeubileerde verblyf aan gaste wat na en van Randfontein reis en is ideaal vir sa...
Elshane Guesthouse bied 'n vreedsame en rustige ervaring, tog is dit in die middel van Johannesburg se gewoel geleë...
Steynshoop Mountain Lodge, voormalig bekend as Kashan Country House, is 'n luukse huis op 'n privaat landgoed, wat ...
Romans Rest Guest House is in Carletonville en is sentraal en net 'n paar minute se ry vanaf die wêreld se diepste ...