Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (6)
Selfsorg-eenhede (3)
Indien jy Westridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Westridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westridge Akkommodasie - Durban

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Westridge

Vanaf
R1 647
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

17 The Shades is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van die Shades-sekuriteitskompleks in Umhlanga. Dis oorkant 'n paadjie wat na die strand lei. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

82 The Shades bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is in The Shades-kompleks in Umhlanga. Dié kompleks is 300 m van die strand af en bied 'n gedeeltelike see-uitsig. Di...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

18 The Shades bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamer woonstel in die The Shades-kompleks in Umhlanga. Die kompleks is 300 m van die strand af en gaste kan gedeeltelike see-uitsig...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

36 The Shades bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel die The Shades-kompleks in Umhlanga. Die kompleks is net 300 m van die strand af en gaste kan 'n gedeeltelike see-uitsig van die woonstel af...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

506 Lighthouse Mall is 'n luukse selfsorgwoonstel op die vyfde vloer van Lighthouse Mall in die hartjie van Umhlanga, slegs 200 m van die hoofstrand af. Die woonstel spog met pragtige uitsigte oor die see. Daar is ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

304 Lighthouse Mall is 'n pragtige selfsorg-woonstel in die luukse dorp Umhlanga Rocks. Die woonstel is op die derde verdieping van Lighthouse Mall in die middel van Umhlanga Rocks geleë en is dus omring deur 'n ve...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Herrwood Park

8 Gunda is in 'n vreedsame singel in die hartjie van Umhlanga Rocks geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis en 'n eenslaapkamerkothuis. Dit is naby Umhlanga-strand en Gateway Theatre of Sh...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban Noord

Sandals Guest House is sentraal geleë in die stil woonbuurt Umhlanga Rocks in die Groter Durban-area. Dit is net 200 m van die strand af en 1 blok van die dorp waar daar 'n verskeidenheid topklas restaurante en kof...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

13 The Shades is net oorkant die pad van die hoof swemstrand in Umhlanga Rocks geleë. Hierdie luukse selfsorgwoonstel het 'n sitkamer, eetarea en 'n volledig toegeruste, moderne kombuis. Daar is 2 slaapkamers, di...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

Rostalyn Guesthouse bied B&B-verblyf en is 10 minute se stap van Umhlanga se strand af. Verblyf by Rostalyn Guesthouse bestaan uit 8 individueel versierde kamers. Hierdie kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die a-Westridge akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za