Verified Reviews
Wilderness
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Wilderness
Rated 4.8 out of 5 based on 376 reviews.
"Vir 'n rusvakansie of -wegbreek is dit puik, die hele atmosfeer laat jou sommer klaar ontspan, daar is baie restaurante en die meeste is pet-friendly."
"Baie mooi, sal definitief weer besoek, maar daar kort meer bekende wegneem eteplekke in die area veral vir tieners."
"Wildernis is beslis 'n plek om te besoek. Ek was verras oor al die opwindende winkeltjies en eetplekke op die dorp. Die kus is absoluut pragtig."
"The Wilderness is beautiful, it was the first time we stayed at the Wilderness and enjoyed going through the various sights around like the map of Africa and enjoyed watching the hand gliders."
"Gesellige, klein dorpie atmosfeer en heerlike eetplekke in die omgewing. Mooi skoon en netjies."
"We loved the forest walks and canoe trip. The surrounding area is beautiful. There are also country markets in George and Sedgefield on Saturdays."
"Good restaurants, beautiful beaches and very well situated to visit surrounding area."