Verified Reviews

Yzerfontein

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Yzerfontein

Rated 4.7 out of 5 based on 729 reviews.

Yzerfontein

Happy Feet

"Die mooiste kusdorpie. Ek sal vir seker weer daar gaan kuier!"

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"Ons kon nie swem nie. Die water was te koud!"

Yzerfontein

Breakaway Apartment and Overnight Room

"A small seaside village that is a short 1.5 hour drive from Cape Town with a lovely walking track along the coastline."

Yzerfontein

Lewens-Essens B&B on C

"Hierdie skilderagtige vissersdorpie het baie te bied vir diegene wat graag rondkyk, lekker kuier en heerlike seekos wil eet. Daar is genoeg restaurante wat uitgebreide spyskaarte aanbied en die disse is vars en mooi voorgesit. Die uitsig oor die see is van die mooiste langs die Weskus en die gasvryheid van die mense is eg en hartlik. Die strandjies is netjies en skoon en meestal maklik bereikbaar. Vanuit Yzerfontein kan vele ander interessante dorpe besoek word, en in blomtyd is dit die beste plek om te wees. Vir 'n rustige verblyf is Yzerfontein die regte plek om mens se batterye weer te laai en die kop weer skoon te kry. Yzerfontein is 'n moet vir enigeen wat die Weskus wil verken!"

Yzerfontein

61 Lutie Katz

"Bly ons gunsteling bestemming!"

Yzerfontein

Dolfin House

"Baie rustige dorpie."

Yzerfontein

Driftwood Self-Catering Home

"Yzerfontein is one of the most beautiful little towns along the West Coast. Also probably the cleanest and best maintained."

Yzerfontein

Oppi See

"Binneseisoen baie besig. Gelukkig kan ons buite seisoen heerlik kuier daar."

Yzerfontein

Log Home

"Mooiste dorpie aan die Weskus. Mense is vriendelik."

Yzerfontein

21 on Bakoond

"Lieflik. Baie mooi!"

Yzerfontein

EngelZicht Self-catering Villa

"We absolutely love Yzerfontein and the people are so friendly."

Yzerfontein

9 on Dolfyn

"Heerlik, rustig en baie netjiese dorp. Sal beslis weer Yzerfontein besoek."

Yzerfontein

Dolfin House

"Dis naby die strand."

Yzerfontein

Lugkasteel

"Veilige en rustige gebied."

Yzerfontein

Kaalvoet Villa and Apartments

"As jy wil wegkom en langs die see ontspan is dit die plek om te wees! Stil en rustig!"

Yzerfontein

Driftwood Self-Catering Home

"Pragtige, stil kusdorpie waar 'n mens lafenis vir jou siel kan vind, terwyl jy die vars seelug in asem."

Yzerfontein

Kaalvoet Villa and Apartments

"Meer toevoeging van 'n winkelsentrum sodat toeriste 'n verskeidenheid van keuses kan hê."

Yzerfontein

Zeehuijs

"Baie goeie toeriste gebied. Ons het die Weskus Nasionale Park besoek, asook Darling."

Yzerfontein

Kon-Tiki Cabin

"Baie lekker om hier te kuier."

Yzerfontein

Happy Feet

"Baie veilige dorpie en 'n lieflike strand. Ook oulike restaurante en koffiewinkels."

Yzerfontein

Kaalvoet Villa and Apartments

"My hart verloor in Yzerfontein."

Yzerfontein

61 Lutie Katz

"Baie rustig en pragtige uitsig."

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"My favourite place to relax. Yzerfontein is very neat and safe."

Yzerfontein

Lugkasteel

"Ons gaan baie Yzerfontein toe en dis tops! Heerlike strand, vriendelike mense en het alle winkels naby wat jy sal benodig in jou vakansie."

Yzerfontein

Kaalvoet Villa and Apartments

"Wonderlike stil en rustige plek met assemrowende see-uitsig, veral met sonsondergang. Fantasties en net 45 min se ry uit die Parow Noord."

Yzerfontein

Felicia 22

"Defnitief 'n plek om te kom woon."

Yzerfontein

21 on Bakoond

"Beeldskoon, rustig, skoon en daar kan mens behoorlik rus in vrede."

Page
Page 20 - Showing 571 to 600

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers