akkommodasie naby Battlefield Live SA
200 lekke plekke om te bly
Drieks' place is 'n woonstel in die Mutual Heights-gebou in Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat die Moederstad wi...
Vanaf Battlefield Live SA
Duplex Delight is 'n sjiek en stylvolle selfsorgwoonstel wat ideaal in die hartjie van Kaapstad se sakekern geleë i...
Vanaf Battlefield Live SA
Quiver Tree Loft is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n hoë plafon, oorspronklike kunswerke, en funky, primêre kleure. ...
Vanaf Battlefield Live SA
Life Loft is 'n eenslaapkamerwoonstel op die sewende verdieping met uitsigte op Tafelberg en verskeie histories geb...
Vanaf Battlefield Live SA
Summer Breeze is 'n gesofistikeerde woonstel in Kaapstad met oorgenoeg ruimte, 'n breë houtvloer-plan, hoë plafonne...
Vanaf Battlefield Live SA
Cape Citi-Loft is 'n groot tweeslaapkamerwoonstel op die 7de vloer van die mooiste Art Deco-gebou, Mutual Heights. ...
Vanaf Battlefield Live SA
Jy weet jy is in die hartjie van Kaapstad by Afribode Antares Apartment wanneer jy by die slaapkamervenster uitkyk ...
Vanaf Battlefield Live SA
Acacia Place is 'n pragtige en luukse eenslaapkamer-solderwoonstel in die middel van Kaapstad met talle vensters en...
Vanaf Battlefield Live SA
Cape City View is ’n eenslaapkamerwoonstel op die 9de verdieping van Kaapstad se mooiste art deco-gebou Mutual Heig...
Vanaf Battlefield Live SA
Mutual Heights bied selfsorgwoonstelle en is in 'n veilige art deco-gebou in Kaapstad se middestad geleë. Die gebou...
Vanaf Battlefield Live SA
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.