1403 on 10 South Beach
8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - 10 Gillespie Street, South Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
1403 on 10 South Beach bied selfsorgverblyf in 'n strandwoonstel in 'n hoë woonstelgebou in Durban. Hierdie woonstel spog met 'n see-uitsig vanaf die balkon en is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n kuswegbreek langs die Goue Myl.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders of 8 volwassenes. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n platskerm-TV en die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n sitkamerstel, 'n platskerm-TV met Netflix, Showmax en satelliet-TV.
Gratis WiFi is beskikbaar en die skuifdeure lei na 'n balkon waar gaste die see-uitsig kan geniet. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe op die dak.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Gillespie Street, South Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Gillespie Street, South Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang