+86
Selfsorg in Glenhurd

Boitumelo Holiday Home

One Bedroom - Apartment 1
Vanaf
Vanaf R 560
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Hierdie rustige woonstel bied 'n knus ruimte om te ontspan en TV te kyk, insluitend Netflix. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Gaste kan ook 'n braai in die gemeenskaplike area geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Stroomdienste
Netflix
Braai
Gemeenskaplik
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik
Yskas
Ketel
Mikrogolfoond
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
One Bedroom - Apartment 2
Vanaf
Vanaf R 560
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenslaapkamerwoonstel beskik oor 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit het 'n klein kombuisie om maaltye voor te berei en 'n stroom-TV om nuwe programme en flieks te geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Stroomdienste
Netflix
Braai
Gemeenskaplik
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Two Bedroom - Apartment 3
Vanaf
Vanaf R 816
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié vakansiehuis het 2 slaapkamers, een kamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die ander een met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n volledige kombuis en 'n moderne leefarea met 'n platskerm-TV. Buite is daar 'n lapa met 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Two Bedroom - Apartment 4
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié tweeslaapkamerwoonstel beskik oor 2 kamers waarvan 1 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens het. Daar is 'n badkamer met 'n stort. Dit het 'n volledig toegeruste kombuis om maaltye voor te berei en 'n sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Stroomdienste
Netflix
Braai
Gemeenskaplik
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 4
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Elektries
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 560
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

18 Glen Hurd Drive, Glenhurd, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2373d13aadc4014f3f00232e3582419602d67505707396e573dec7912c6402a0737c7f29d3f8dd333d21b444885271294a01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 18 Glen Hurd Drive Glenhurd 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9573282 25.5633669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang