4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Babu Bodasing Avenue, Princes Grant Golf Estate, New Guelderland, 4480, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
2 Princes Grant is 'n elegante vakansiewoonstel in die hartjie van Prince's Grant, een van die beste gholfbane ter wêreld en bied toegang tot 'n ongerepte, privaat strand. Hierdie idilliese landgoed het vrylopende impalas en duikers en word deur natuurlike kuswoude omring.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gaste kan by hul eie stroomplatforms aanteken. WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na die stoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Die woonstel het 'n omsetter en LED-ligte.
Gaste het toegang tot 'n verskeidenheid geriewe en aktiwiteite op die landgoed wat 'n swembad, muurbalbane, tennisbaan, speelarea vir kinders, gholfbaan, Pro Shop, gholflesse, oefenbof, kroeg, 'n restaurant en kanovaart insluit. Daar is ook stap- en drafpaadjies, 'n privaat strand met aangewese swemareas, branderplankry en hengel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 249
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 1 Babu Bodasing Avenue, Princes Grant Golf Estate, New Guelderland, 4480, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 2 Princes Grant het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Babu Bodasing Avenue, Princes Grant Golf Estate, New Guelderland, 4480, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang