6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Octopus Arm, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
20 @ Octopus is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 6 in 'n stil buurt in Meer En See, Richardsbaai.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n groot kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is tafelsokker en gaste kan in die sitarea met 'n TV met 'n internetverbinding en toegang tot Netflix ontspan.
'n Onderdakbraai en eetarea is beskikbaar en dit bied 'n uitsig oor die swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Johanna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 20 Octopus Arm, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 20 @ Octopus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Octopus Arm, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang