Beskrywing
Eenheid A beskik oor 2 slaapkamers, wat albei toegerus is met koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 2 enkelbeddens vir kinders in die leefarea beskikbaar. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Parkering, WiFi en lugversorging is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
En suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek vir 1 gas en beskik oor ’n slaapkamer met ’n driekwartbed, asook ’n badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word vir u gerief voorsien. Parkering, WiFi en lugversorging is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek in ’n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ’n aparte badkamer met ’n stort en toilet. Die klein kombuis is toegerus met basiese kombuisgeriewe en eetgerei, insluitend ’n mikrogolf en yskas. Parkering, WiFi en lugversorging is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang