Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed met gehaltelinne en die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Seep en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit en peuselhappies. Kamer het ook n klein yskas en mikrogolfoond in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen rook binne die huis nie, maar wel buite die huis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed met gehaltelinne en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Seep en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit en peuselhappies in. Dié kamer het ook 'n TV en privaat balkon met 'n tafel en 2 stoele wat die perfekte plekkie maak om 'n koppie koffie te geniet. Kamer het ook n klein yskas en n mikrogolfoond in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen rook binne die huis nie, maar wel buite die huis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinseenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders (onder die ouderdom van 12 jaar) en het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Daar is 'n sitarea wat 'n aparte TV-kamer het. Die badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n privaat ingang. Ander geriewe sluit gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit en peuselhappies in. Kamer het ook n yskas en mikrogolfoond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Geen rook binne die huis nie, maar wel buite die huis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Lynburn Road, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang