LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+23

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Braam D
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2026

Netjies, skoon, veilig, alles wat mens nodig het. Heerlik gebly. Baie netjies en skoon. Perfekte verblyf vir 'n sakeaangeleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Sal ons vir seker weer sien. Ja, vir seker, kamers is netjies en skoon, omgewing is stil en veilig, parkering is by jou wooneenheid, gasvrou is vriendelik en hulpvaardig, wat meer kan verwag word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zurika
43 Lily
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is so bly julle het die verblyf geniet. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom!

Chante M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Very good! Very comfortable! Loved it! And a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zurika
43 Lily
Thank you so much! We're delighted that you had a comfortable stay and enjoyed your time at 43 Lily.

Adriaan B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Enjoyed the 2 night stay and will come back in the future. Very comfortable unit with all you need. Although it was cold with rain, the unit was pleasantly warm and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zurika
43 Lily
Thank you for the lovely review. We're so pleased you were warm and comfortable despite the rainy weather. We'd love to welcome you back in future.

Clint L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Quiet, restful, awesome. This is not my 1st stayover. Once again, quiet, lovely suburb. Accommodation comfortable, clean and attention to detail. Our host is always friendly, accommodating and genuine. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zurika
43 Lily
Thank you so much for your kind words and for choosing to stay with us again! It really means a lot to know you feel at home here. We truly appreciate your support and look forward to welcoming you back soon.

Terry D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Everything new, spick and span. We stayed two nights. Very comfortable. Jan checked us in, made sure we had everything we needed. Close to the Sunridge Village shopping centre, we felt safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zurika
43 Lily
Thank you for the great review. Jannie also appreciates the mention. So glad you had a comfortable stay and felt at ease. We hope to welcome you back again!

Melissa G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Zurika en Jannie is sout van die aarde. Hulle het ons so welkom laat voel! Beste verblyf in PE!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zurika
43 Lily
Baie, baie dankie vir hierdie pragtige woorde! Dit beteken ongelooflik baie vir ons dat julle welkom en tuis gevoel het. Dit was vir ons baie spesiaal om julle hier te kon verwelkom. Baie dankie vir julle ondersteuning - hoop om julle gou weer te sien!

Marike S
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netjies, gemaklik, skoon. Baie lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zurika
43 Lily
Baie dankie vir die mooi resensie, Marike! Ons is bly julle het lekker oorgeslaap. Dit was vir ons 'n plesier om julle as (bure in ons straat) te kon akkommodeer tydens die veranderings aan julle huis.

Jackie R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Dit was baie aangenaam, ons kan nie wag om weer soontoe te gaan nie. Dis moeilik om op 'n webtuiste plek te bespreek. In baie gevalle kry jy nie wat jy sien nie. By 43 Lily het ons alles en nog meer gekry. Nie net vir die pragtige plek nie, het ons 'n warm verwelkoming gekry. Die gasvrou was baie vriendelik en het ons sommer tuis laat voel. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Zurika
43 Lily
Dankie vir die besonderse boodskap! Baie dankie vir die mooi woorde en dat julle 43 Lily gekies het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te ontvang!

Katie Robyn K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very comfortable. The unit is clean, nicely furnished and comfortable. It is in a safe and convenient location. The hosts are friendly and welcoming. We had everything we needed and will definitely stay there again next time we need to stay in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zurika
43 Lily
We're delighted to hear that you found the unit comfortable, clean and well located. It was a pleasure hosting you and we'd love to welcome you back again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Zurika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

43 Lily Avenue, Sunridge Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f132d1a9ca3c17e151179b7039a5fb5895872d88b10e706d813865bf5c2acdc99392bbb726469bb22dfc7decc82f0f7abd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 43 Lily Avenue Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9538716 25.5239281

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang