LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Selfsorg in Umhlanga

503 Oyster Schelles



6 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Lighthouse Road, 503 Oyster Schelles, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

503 Oyster Schelles bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die vyfde verdieping van 'n kompleks wat deel is van die Oyster Box-perseel in Umhlanga. Die woonstel bied 'n mooi uitsig oor die Indiese Oseaan.

Die woonstel het lugversorging, beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer front na die see en het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer front ook na die see en het 'n dubbelbed en daar is ook 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus en die sitarea het 'n TV met 'n vol DStv-pakket en 'n DVD-speler.

Die hoofslaapkamer, wat langs die sitarea is, het 'n skuifdeur en bied toegang tot 'n stoep met buitemeubels, 'n gasbraai en 'n pragtige see-uitsig.

Daar is 'n swembad in die kompleks en die kompleks is stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand.


Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai
Visvang
Swem
Yskas
Mikrogolfoond
Oond

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet


Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Erik R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Spacious and very comfortable. Spacious, upmarket accommodation, conveniently located for business as well as leisure stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karyn
503 Oyster Schelles
Good day Erik Thank you so much for your lovely review. We are happy to hear that you enjoyed your stay and found the apartment suited for both leisure and business travel. We do hope to be welcoming you back soon. Many thanks Precious

Desiree S
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Only there for a few hours but it was awesome. This is a great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karyn
503 Oyster Schelles
Good day Desiree, Thank you for a great review. We are glad you loved the accommodation and the surroundings. It was lovely to host you. Many thanks, Precious

Karin K
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.6
Jul 2026

Absoluut stunning. Die plek was baie mooi skoon gewees en dis baie sentraal geleë. Netjiese en baie rustige omgewing met lekker braai geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Karyn
503 Oyster Schelles
Good day Karin, Thank you for your review. We are glad to find out that you liked your apartment and enjoyed the surroundings as well. We also pride ourselves on our cleaning services, and we are happy to hear the end result. We do hope to be welcoming you back soon. Regards, Precious

Oz B
Lang verblyf
5.0
Sep 2024

Very good. Large spacious unit. Serviced daily. Clean. A proper coffee machine would be an asset.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karyn
503 Oyster Schelles
Good day Oz B Thank you for the lovely review. We are glad that you loved your unit. Regarding the coffee machine, it has been noted. Thank you, Precious

Verosha R
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
2.6
Jan 2024

The inside of 503 Oyster Schelles does not match the beauty that surrounds it. The place is dusty and rusty. Unkempt. Open plugs and wires everywhere. No knobs in all rooms for lights. The dishwasher could not open. You cannot open the washing machine. The freezer had broken drawers. The rooms didn't smell fresh. Dust sits on the TV unit. The rentals could not direct me to the parking. The door where the bunk beds are could not latch or close. The bunk bed mattresses were disgusting. Metal on the bunk beds was sticking out. There is no proper cleaning done there. Felt dirty. The lounge couches sink in and smell. Very uncomfortable stay. The rental agents need to have a look at what is happening inside the house. Basic maintenance like the frames were skew and can't be put back in position. There are soap dispensers in the bathroom that are not operational.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Karyn
503 Oyster Schelles
Hi Verosha, Thank you very much for your review. It is greatly appreciated. While it is mostly negative, we do apologise and will be shutting the unit down for a few days to address these issues. Our goal is to bring the unit up to the standard of its surroundings, and hopefully make future guests' stays more pleasant.

Sonja N
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Uitstekende ligging, skoon en netjies, mooiste see-uitsig. Pragtige, netjiese eenheid met 'n see-uitsig vanuit elke kamer. Nabygeleë aan alles. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karyn
503 Oyster Schelles
Thank you for such a lovely review and for staying with us at 503 Oyster Schelles. We hope to hear from you and your family soon. karyn

Lesiba K
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.4
Okt 2022

It was an awesome experience. The unit was neat and very clean, if I could I'd always book the unit we stayed in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Karyn
503 Oyster Schelles
Thank you for staying with us and we are so happy you had a great stay. Would love to accommodate you and your family again. Karyn


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 174

Op LekkeSlaap 5 jaar


Ligging

Gaste dink 503 Oyster Schelles het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R250 per bespreking

Badhanddoeke word voorsien en elke 4 dae verander. Strandhanddoeke word nie voorsien nie.
Harde geraas is nie aanvaarbaar nie.
Stil ure moet elke dag tussen 22h00 en 7h00 gehandhaaf word.
Geen rook word op die perseel toegelaat nie.
Moet asseblief nie die lugversorgers laat loop met deure en vensters oop nie.
Maak asseblief seker dat hulle afgeskakel is wanneer jy vertrek.
Toiletpapier, tee, koffie, suiker en melk word met aankoms voorsien. daarna sal jy jou voorrade moet koop. verskaf asseblief jou waspoeier.
Neem asseblief kennis dat daar troepe ape is wat verbykom, so maak seker dat alle vensters en deure toe is as jy nie tuis is nie.
Ons het die reg om een van ons instandhoudingspan te stuur om die eiendom reg te maak of werk uit te voer. as dit gebeur, laat hulle asseblief toe om in te kom en hul werk te doen, want dit sal jou verblyf net meer gemaklik maak.
Dit is 'n gesinsvriendelike fasiliteit. ons wil hê al ons gesinne en gaste moet 'n vakansie hê om te onthou, maar daar is korporatiewe reëls wat jy moet weet.
Ons behou die reg voor om enigiemand te beboet of te verwyder sonder terugbetaling indien hierdie beleide nie nagekom word nie.
Neem asseblief kennis dat besoekers nie toegelaat word nie.
'n Boete, tesame met bykomende koste, kan vir sekere reëls van toepassing wees.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2 Lighthouse Road, 503 Oyster Schelles, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d613fa92fd0c6f9270abf5e41547af8c68741f5a77845181bfd8ca2a69444f0cd22bd703b7dce9b6f04139a52a0d4d0c5ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 2 Lighthouse Road 503 Oyster Schelles 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.728786007645 31.086131760472
Soek in 'n groter streek