Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

53 @ Constance

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constance-weg 53, Broadwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

53 @ Constance is in Broadwood, Gqeberha (Port Elizabeth), geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of 'n paartjie met vakansie. Dit is binne maklike bereik van die strand, winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die ruim dubbelverdieping beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer. Die slaapkamer is op die grondvloer geleë en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, spa-bad, toilet en wasbak. Daar is 'n wenteltrap wat na die eerste verdieping lei.

Hierdie verblyf het 'n omskakelaar vir beurtkrag.

Op die eerste verdieping is daar 'n oopplan-kombuis met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi tydens hul verblyf.

Die sitkamer loop uit op 'n lieflike onderdakdek met braaigeriewe en buitemeubels.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mari-Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Constance-weg 53, Broadwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Gaste dink 53 @ Constance het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constance-weg 53, Broadwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWrOdtmdoqyeByGPVRBeX8CCBNvPRSvUbNkrRnsrZQIVihKtW2R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 53 Constance Road Broadwood 6013 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.99075 25.53985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang