LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 54 Middel Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

54 on Middle is 'n erfenis-Kaapse kothuis in die hartjie van Graaff-Reinet, wat die perfekte plek bied vir 'n Karoo-wegbreek saam met vriende of familie.

Die lieflike kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer en 'n buitesitarea, wat verseker dat gaste onthaal word en na hartelus kan ontspan. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede met 2 enkelbeddens ingerig is. Albei badkamers is toegerus met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en eetarea. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, en WiFi-toegang. Dit maak oop op 'n patio wat oor die swembad uitkyk, 'n gunstelingplek gedurende die somermaande.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Pieter O
Saam met lewensmaat
5.0
Goed. Ja, behalwe een kraguitlaat het nie gewerk in die slaapkamer nie.
Sep 2026
Mariette E
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig, goeie waarde vir geld, netjies en skoon. Ons het dit baie geniet by die huisie. Die plekkie is ruim en netjies met alles wat mens nodig het. ...
Sien meer
Jul 2026
Marius V
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Beautiful home with lots of character.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Janine C
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer daar tuis gaan vir meer as een aand. Fantastiese plekkie. Lekker ruim en baie rustig alhoewel ons net oornag het, sou ek daarvan g...
Sien meer
Jan 2026
Chris D
Gesin met tieners
5.0
Kom huier gerus by 54 on Middle! Ons het al voorheen hier oornag en sal weer terugkeer. Baie netjiese huis, goed geleë in die dorp. Swembad en lugvers...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cathleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 106

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 54 Middel Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink 54 on Middle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek

54 Middel Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA244194fc793cc3a9d17906b0696e47b482757edf048fd81b1a5fb37b602fe19a5fc2d0d5dc87542b82ac240a0d18f32005ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 54 Middel Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.25516 24.533296