+11

54 on Middle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Middel Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

54 on Middle is 'n erfenis-Kaapse kothuis in die hartjie van Graaff-Reinet, wat die perfekte plek bied vir 'n Karoo-wegbreek saam met vriende of familie.

Die lieflike kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer en 'n buitesitarea, wat verseker dat gaste onthaal word en na hartelus kan ontspan. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede met 2 enkelbeddens ingerig is. Albei badkamers is toegerus met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en eetarea. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, en WiFi-toegang. Dit maak oop op 'n patio wat oor die swembad uitkyk, 'n gunstelingplek gedurende die somermaande.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Bernard S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Akkomoderend. Waarde vir geld. Fantastiese atmosfeer en kliëntediens. Blyplek is baie netjies en besit alles wat jy nodig het vir 'n goeie...
Sien meer
Aug 2025
Thelma L
Gesin met tieners
5.0
Vir seker waarde vir geld en sal beslis aanbeveel. Meer as genoeg ruimte. Uitstekend. Soveel spasie en die kaggel was 'n wenner. Sal vir seker weer ga...
Sien meer
Jul 2025
Hermien S
Gesin met tieners
5.0
Skoon en netjies. Ons het heerlik oorgeslaap vir 1 aand oppad Mosselbaai toe. Gail het ons vriendelik ontvang en aangeraai om die Vallei van Verlatenh...
Sien meer
Mrt 2025
Lynette R
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies, skoon, swembad heerlik! Goed toegerus, baie netjies. Sal beslis weer gebruik maak van 54 on Middle!
Nov 2025
Nadiah And Alphonso D
Saam met lewensmaat
4.8
Gemaklik, prakties, ruim. Baie lekker gebly!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 54 Middel Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink 54 on Middle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Middel Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA244194fc793cc3a9d17906b0696e47b482757edf048fd81b1a5fb37b602fe19a5fc2d0d5dc87542b82ac240a0d18f32005ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 54 Middel Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.25516 24.533296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang