6 on First

Selfsorg
6 on First
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

6 on First offers secure self-catering accommodation in a beautiful garden setting in Akasia, Pretoria. The unit accommodates 2 guests and comprises a sleeping area, kitchen area, lounge area, as well as a bathroom. The room is furnished with a double bed and the bathroom contains a washbasin, toilet, and shower. The unit also has a gas geyser, ensuring your water is always warm when you want it to be. The open-plan kitchen is equipped with a a gas stove, a microwave, a fridge, cutlery and crockery, as well as tea- and coffee-making facilities. The kitchen leads into the living space which has a 2-seater dining table and a couch in front of a flat-screen TV. Free Wi-Fi and a large desk are also available. The living area leads out onto a spacious undercover furnished patio that overlooks the garden, ideal for late evening relaxation. Guests have access to their own separate entrance and there is secure parking. Guests are also in close proximity to local shops, the local hospital, Tshwane University of Technology, Onderstepoort, as well as the Rosslyn Industrial area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
6 On First Log Cabin
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

6 On First Log Cabin bied selfsorgverblyf, perfek vir oornag- of sakereisigers, in die hartjie van Heatherdale, Pretoria. Die ruim kajuit bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n gemaklike dubbelbed. Gaste het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir gerief. Die eenheid beskik oor 'n hoofleefarea met 'n kombuisie toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar dwarsdeur die verblyf. Veilige parkering word voorsien vir gaste. Vir diegene wat wil verken, is Wonderpark Winkelsentrum slegs 1.9 km weg, en Akasia Gholfklub is 3.2 km weg.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Braai
Privaat, Buite
Buitelug
Braai
Privaat, Buite
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite
Volledige kombuis
Reëls & veiligheid
Noodhulpkissie
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 First Avenue, Heatherdale, Akasia, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA511c41561654c347d911db3616326ec6bd3e1d20657adae82e1e76a01bfaf34eca5f8a1813474a7d3451040a6d27b31a1e03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 6 First Avenue Heatherdale, Akasia 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.665048905247 28.117856147994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang