LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+6
Selfsorg in Graaff-Reinet

6 Parsonage Street - De Kothuize

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

4 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

6 Parsonage Street - De Kothuize is 'n klassieke, gerestoureerde Karoo-kothuisie in Graaff-Reinet se historiese Parsonagestraat. Die kothuis skep 'n egte atmosfeer van eertydse Graaff-Reinet en is ideaal geleë indien gaste die museums en ander besienswaardighede wil gaan besoek. Daar is verskeie goeie restaurante binne stapafstand van die kothuis af.

Die kothuis het 2 dubbelkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer, een met 'n groot antieke bad en stort en die ander een met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus en skakel aan die eetkamer, daar is ook 'n aparte sitkamer. Die kothuis het pragtige klassieke antieke meubels en prente. Daar is 'n bekoorlike swembadarea buite en 'n stoep en vermaaklikheidarea met tafels en stoele.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Susan K
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou het die ekstra myl geloop vir ons. Baie goed geleë. Alles was mooi skoon en netjies. Ons verblyf was lekker.
Sep 2026
Margien M
5.0
Great stay in a wonderful cottage with all the necessary amenities and outdoor area. Very comfortable stay at a well-equipped cottage i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
I. N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Wat 'n ruim, skoon en fantastiese plek. Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Dis 'n juweel van verblyf. Ek sal dit 10 uit 10 gee. Ontvangsd...
Sien meer
Apr 2025
Schalk V
Gesin met tieners
4.6
Lekker rustig. Skoon, netjies, veilig en goed geleë. Vriendelike ontvangs.
Sep 2026
Dr Danie O
Saam met vriende
4.6
Heerlike eenheid met veilige parkering, maar ongelukkig het die bure baie lawaai. Eenheid is ruim, goed toegerus met privaat swembad. Lugversorgers in...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 330

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 6 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink 6 Parsonage Street - De Kothuize het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 640
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 640
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 640
per nag, vir 4 mense
Bespreek

6 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d8b506e00738487e934c10494580825613e1b555e0125b61943e2eb656bdf190cb9d9ea4883a2172c1c835a916ce2fd6e5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 640 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 6 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.25125341163 24.538074636909

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang