606 L'escalier Cabanas- Paradise on the Beach
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 7 Beach Road, L'escalier Cabanas, 606, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hierdie bekoorlike eiendom in Amanzimtoti bied 'n rustige toevlugsoord langs die strand. Gaste kan dikwels dolfyne en walvisse in die oggendgolwe sien, wat bydra tot die unieke kuservaring. Die woonstel kombineer gemak, moderne geriewe en asemrowende see-uitsigte, wat dit 'n ideale plek maak vir 'n ontspannende see-wegbreek.
Hierdie ruim selfsorgwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte bed, terwyl die derde 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n lieflike eetkamerstel waar gaste hul maaltye kan geniet. Dit strek tot by die sitkamer, gemeubileer met gemaklike sitplek en bied skouspelagtige uitsigte. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die balkon bied pragtige uitsigte, die perfekte plek om 'n oggendkoffie te geniet. Gaste kan ook 'n heerlike braai geniet. Verder het gaste toegang tot die gemeenskaplike swembad in die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Tsidie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 7 Beach Road, L'escalier Cabanas, 606, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 7 Beach Road, L'escalier Cabanas, 606, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang