63 Zebula
12 gaste
4 slaapkamers
8 beds
4 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Stand 63 Zebula, Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate And Spa, Zebula, 2188, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
63 Zebula is 'n selfsorg-lodge in die Zebula Gholflandgoed en Spa. Die landgoed is ongeveer 202 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë en spog met 'n verskeidenheid ontspannings- en sakegeriewe.
Hierdie ruim dubbelverdieping-lodge bied slaapplek vir 12 gaste en bestaan uit 4 en suite-slaapkamers en oopplan-leefareas. Elke slaapkamer is gemeubileer met 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed en beskik oor 'n oop en suite-badkamer met 'n stort of bad.
Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n TV met volledige DStv-kanale en lei na 'n balkon; aan die ander kant van die leefarea is daar 'n informele sitkamer en 'n vermaaklikheidsarea met 'n ingeboude braaiplek, 'n wynkoelyskas en 'n pooltafel. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, ketel en skottelgoedwasser. Op die grondvloer kyk die patio uit oor die vuurboom.
Die eiendom het 'n omsetter vir rugsteunkrag met twee batterye.
Gaste kan ook die landgoed se geriewe besoek, insluitend 'n 18-putjie gholfbaan, restaurante en kroeë, 'n bekroonde spa, sport- en ander ontspanningsaktiwiteite, konferensie- en spanboufasiliteite, 'n gimnasium, swembaddens en wildkykaktiwiteite, om maar 'n paar te noem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 249
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Stand 63 Zebula, Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate And Spa, Zebula, 2188, Limpopo
- Gaste dink 63 Zebula het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Stand 63 Zebula, Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate And Spa, Zebula, 2188, Limpopo
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang