Our visit was better than expected, and worth every penny.
Staying at 69 Lagoon was incredibly nice. Upon arrival, the place was clean and ready for us. It was a proverbial home away from home. The large open plan entertaining areas (yes, plural) served us well during the rainy days. Someone thought ahead, because the covered braai and outdoor entertaining area helped us out a few times when it was rainy. The kids were in the pool almost all day, or we could quickly walk to the stand since it was just around the corner. The kitchen has every possible thing you could need, and the separate room was used by our friend to escape for a bit when the kids got too busy. In our mornings, we first went to one stoep for coffee, then made coffee again and sat on the other stoep, then made a light breakfast, then our family who stayed in other places came to visit because we simply had the nicest house with the most space and best amenities, then we all went to the stand. As soon as we got back from the beach, everyone cooled off in the pool (sometimes in the rain), then took a nice shower and then we had a braai. Late in the evening we sat on the porch again with a coffee. It was an incredibly nice visit and we will go again the first chance we get.
Ons kuier was beter as verwag, en elke sent werd.
Verblyf by 69 Lagoon was ongelooflik lekker. Met die aankoms was die plek skoon en reg vir ons. Dit was 'n spreekwoordelike huis weg van ons huis. Die groot oop plan kuierareas (ja, meervoud) het ons goed gediens gedurende die reënerige dae. Iemand het vooruitgedink, want die onderdakbraai en buitekuierarea het ons 'n paar keer gehelp as dit reënerig was. Die kinders was amper die hele dag in die swembad, of ons kon gou stand toe loop aangesien dit net om die draai was. Die kombuis het elke moontlike ding wat jy nodig kan hê, en die aparte kamer het ons vriend gebruik om bietjie te ontsnap as die kinders te besig raak. Ons oggende het ons eers op die een stoep gaan koffie drink, dan weer koffie gaan maak en op die ander stoep gaan sit, dan 'n ligte ontbyt gaan maak, dan het ons familie wat op ander plekke bly kom kuier want ons het net eenvoudig die lekkerste huis gehad met die meeste spasie en beste geriewe, dan het ons almal stand toe gegaan. Sodra ons terug van die strand af gekom het, het almal afgekoel in die swembad (soms in die reën), en dan lekker gestort en dan het ons gebraai. Laataand het ons weer op die stoep gesit met 'n koffie. Dit was 'n ongelooflik lekker kuier en ons sal weer gaan die eerste kans wat ons kry.
Great! Would go again anytime.
Unbelievably nice place to stay. From our arrival everything was in order - neat, clean, safe and fenced, peaceful and completely equipped with everything one needs. Totally up to the standard of a 5 star hotel, if not even higher. It's quiet and peaceful next to the lagoon with ducks and geese, and different bird species. The house is also a short distance from the beach and has healthy beach and marine life. Excellent hosts and will take good care of you.
Great! Sal enige tyd weer gaan.
Ongelooflike lekker plekkie om in te bly. Vanaf ons aankoms was alles in orde - netjies, skoon, veilig en omhein, rustig en totaal en al toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Totaal op die standaard van 'n 5-ster hotel, indien nie selfs hoër nie. Dis rustig en vredevol langs die strandmeer met eende en ganse, en verskillende voëlspesies. Die huis is ook 'n kort afstand van die strand af en het 'n gesonde strand- en seelewe. Uitstekende gashere en sal mooi na julle omsien.
Hi Gerhard. You're an iron! Thank you very much for this, really appreciate it. In the meantime we have made a lot of improvements and added some new photos etc. This weekend and next weekend we have guests. Hope we see you again soon! regards
Hi Gerhard. Jy's 'n yster! Baie dankie hiervoor, waardeer rerig baie. Ons het weer intussen heelwat verbeteringe aangebring en bietjie nuwe fotos ens aangebring. Hierdie naweek en volgende naweek het ons gaste. Hoop ons sien jou gou weer! Groete
This review has been automatically translated using Google.
Shawn L
Short stay ⋅ Individual traveller
3.8
Apr 2024
Five star accommodation with some three star experiences.
I have no further comments in this regard.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA709debb5cb1627757ac0ae4abcccb8b567988ef996f40196b26fd656cffc434d45c736bc92b83937191815e4e2e43ad75772?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R1 500 per night (sleeps 2)
351569 LagoondriveMarina beach4275KwaZulu-Natal021 201 890114:00-20:0010:00-30.93418448246730.307459642759