+63
Selfsorg in Montana

7 @ Brainline

Eenheid 6
Vanaf
Vanaf R 1 104
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid is ideaal vir 2 gaste. Dit het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n induksiestoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan. Daar is ook WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let wel, die eienaar woon op die perseel.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R 1 104
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim eenheid is ideaal vir 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n induksiestoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan in die sitarea ontspan. WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let wel, die eienaar woon op die perseel.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R 1 265
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim oopplan-eenheid is ideaal vir 3 gaste. Dit het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n induksiestoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan. WiFi word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let wel, die eienaar woon op die perseel.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R 1 362
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim eenheid is ideaal vir 3 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n slaapbank. Die privaat badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuisie is met 'n induksiestoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye rondom die etenstafel geniet. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let wel, die eienaar woon op die perseel.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 7
Vanaf
Vanaf R 1 362
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim eenheid is ideaal vir 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n induksiestoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan voor die TV met "Open View" kanale ontspan. Daar is ook WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let wel, die eienaar woon op die perseel.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 5
Vanaf
Vanaf R 1 364
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim eenheid is ideaal vir 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, kombuis en 'n werksarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n induksiestoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let wel, die eienaar woon op die perseel.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R 1 540
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim eenheid is ideaal vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en daar is 'n bad en 'n stort in die gedeelde badkamer. Die kombuisie is met 'n lugbraaier, twee plaat induksiestoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan. WiFi word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Leefarea
Verwarmer
Paneel
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Leefarea
Waaier
Verwarmer
Paneel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let wel, die eienaar woon op die perseel.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 104
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

215 Veronica Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe500d913a99ddd01b150eb1f99810f57174ec12c2ad7c36bfa2a9d8e640d24844aacdb3c592569cec863b5cf5ee7f9181bff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 104 per nag (plek vir 2) 133 5 1 5 215 Veronica Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.671679641576 28.237740597553

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang