6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Lighthouse Road, 703 Oyster Schelles, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
703 Oyster Schelles is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga Rocks, 'n vakansieoord-dorpie wat sentraal geleë is in die Umhlanga-kusstreek, noord van Durban. Met warm Indiese Oseaanwaters, goue strande, die opwindende Gateway-winkelsentrum en maklike toegang tot verskeie buitemuurse doendinge en toeristebesienswaardighede, is Umhlanga Rocks die perfekte bestemming vir 'n seevakansie.
Hierdie luukse drieslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en maak gebruik van die derde aparte badkamer.
Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieksas en mikrogolf. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die eetarea het gemaklike sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n ruim balkon met 'n etenstafel en sitplek buite, en dit bied 'n uitsig op die oseaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R650 per bespreking
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |