Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

76 On Milton

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milton-weg 76, Lombardy-Oos, Johannesburg, 2090, Gauteng
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

76 On Milton is 'n versameling van bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstelle in Lombardy-Oos, Johannesburg. Die verblyf is naby Alex Mall, Huddle Park Golf & Recreation, en O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Gaste kan tussen 3 smaakvol gemeubileerde woonstelle kies wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke woonstel het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n gemaklike rusbank, TV en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus is.

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.4/5

Maile Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Milton-weg 76, Lombardy-Oos, Johannesburg, 2090, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milton-weg 76, Lombardy-Oos, Johannesburg, 2090, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eccbd524bb3115b405371fde4cfe200d49289efee9075d2a03c8ed0cf682fbcfffb967fbb79b4bc5317e893852d2dda60ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 76 Milton Road Lombardy East 2090 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1146414 28.1283417
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem