88 on 4th

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Monique B
1 nag
5.0
Okt 2025

Baie vriendelik, netjies en 'n hemelse bed! Baie vriendelike gasheer. 2 honde daar was 'n groot pluspunt vir my. Kamer was baie netjies en het vreeslik lekker geruik. Wat ek die meeste geniet het, was die bed - absoluut hemels! Lank laas so lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Vriendelik, skoon en waarde vir geld. Baie vriendelike en gasvrye mense. Die verblyf is baie netjies en skoon met 'n goeie ligging in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
1 nag Besigheidsreis
4.6
Nov 2025

Mooi en kalm atmosfeer by die plekkie. Die verblyf was lekker en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Daar is net min ventilasie in die vertrek nie en dit raak redelik bedompig alhoewel daar 'n waaier is. Die stort is baie klein (ek is maar 'n dik ou) maar, oor die algemeen is dit 'n mooi plekkie waar mens lekker slaap en rustig kan wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandi
88 on 4th
Baie dankie! Ons werk daaraan om so gou as moontlik 'n lugversorger te kry. Dankie vir die terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolandi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 88 4th Street, Mookgopong (Naboomspruit), 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90133ca385e0a9fc4846d84f911f0c56376e5e00c85ec2e4fa14ee1f1997b1caaedd33b5dc35d1db72ec4346fd138c2cf6cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 88 4th Street Mookgopong (Naboomspruit) 0560 Limpopo 021 201 8901 12:00-18:00 12:00 -24.513666010108 28.717734008569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang