Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AAA Rose Garden Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Herman L
1 nag
5.0
Sep 2024

Rustige omgewing en veilig. Kamer is goed toegerus en groot badkamer. Skoon. Rustige atmosfeer met veilige parkering en vriendelike diens. Die kamer is goed toegerus met genoeg kaste vir pakplek en netjiese groot badkamer. Aankoms en vertrek was vinnig en gemaklik afgehandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Moeite werd. Eenheid goed ingerig, veilige parkering, braaigeriewe. Lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Twané K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Dit was heel aangenaam. Stephina het ons baie welkom laat voel, en vir ons ekstra toebehore gebring wat ons vergeet het. Julle kan dalk 'n braai "casserole" en braaitang by die kombuis toebehore sit, aangesien julle dit nie in die kas verskaf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goed. Plek was netjies en skoon. Sal dit nie aanbeveel as jy meer as 1 nag oorbly nie. Geen vars lug nie. Geen aircon nie; dit was ongelooflik warm. Nie genoeg braaiers nie. Baie mense, besig die hele tyd. Geen kennisgewing dat wasgoed nie op Sondag gedoen word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiekus S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

It was exactly what I needed. I was here for the rugby festival and the accommodation was just down the road from the school. This made it very easy to get to the school and back each day. The room was comfortable and the WiFi was excellent. I will definitely make use of the accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billy Malose M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fabulous. Was the most fantastic place to stay at. I enjoyed my stay to the fullest along with my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2024

OK, but might look at another place next time. We did not get the unit that we booked, which we chose for the neatness. This was given to someone else. A few things need addressing. 1. The showerhead was packed with limescale, and the nozzles were brown/black where the water comes out. We used the hand shower as the shower. 2. The basin tap was loose. I can't understand how these issues are not addressed by the staff. Also, I'm not sure what look they are going for in room 8, but the brown carpets, sheets, and drapes that form the ceiling just add to the darkness of the room, which only has a kitchen window and sliding door for light. It was extremely dark in the room. The "headboard" that protrudes about 15cm over the bed does not help; our feet were constantly fighting with the sleeper couch, which needs to rest against the bottom of the bed. The bathroom is through wooden cupboard doors that don’t stay open, and one of the plugs is loose in the wall. The absence of signage around does not uplift the image of the place. It really can be a nice place but needs a lot of attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jolanda E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Vriendelik, hulpvaardig en netjies. Die gastehuis was 'n basis vir slaap en aantrek hierdie naweek, maar ek sal maklik langer daar kon bly. Die diens was vriendelik, tog professioneel en ons kan werklik nie kla oor die netheid nie! Die parkeerarea is netjies en voldoende alhoewel ons medegaste die pad bietjie byster geraak het. Ek vermoed duideliker afmerking sal van waarde wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Lekker gebly. Baie gerieflike kamer, alles netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Genotvol. Sal dit weer benut indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 129, Mookgophong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASmAB8JODMy904gSPiUm04nsZOvnS06vAkhKsYUUfKqp7ufR4cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 129 9th Street Mookgophong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.511775 28.709996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang