12 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Mauser Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Aaron’s Nest Bed and Breakfast is aan die buitewyke van Ladysmith in KwaZulu-Natal geleë en is die ideale oornagverblyf vir gaste wat vanaf die Drakensberg-streek reis.
Die gastehuis bied verblyf in kamers wat elk individueel versier is en wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en geriewe soos lugversorging, TV met sekere DStv-kanale en 'n yskassie.
Ontbyt is ingesluit en word in die eetarea bedien. Verder is daar WiFi, 'n sitarea, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Msizi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 14 Mauser Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Aaron’s Nest Bed and Breakfast het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Mauser Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang