+15
Selfsorg in Ponta do Ouro

Alfies House

10 gaste

4 slaapkamers

8 beds

3 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Ponta Malongane, Mozambique, Maputo Province Sien kaart

Beskrywing

Alfies House is 'n privaat selfsorghuis in die Campismo Ninho-landgoed, 'n privaat behuisingskompleks in Ponta Malongane, Mosambiek. Die eiendom bied slaapplek vir tot 10 gaste en bied 4 slaapkamers en 3 badkamers.

Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Twee bykomende enkelmatrasse is in die leefarea beskikbaar vir 2 kinders. Die oorblywende badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak. Alle slaapkamers het lugversorging. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis en -leefarea is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n vrieskas, yskas-vrieskas, elektriese stoof en alle nodige eetgerei en breekware. Die leefarea maak oop op 'n ruim houtdek met see-uitsigte en 'n gasbraai. Let asseblief daarop dat daar geen TV of DStv beskikbaar is nie.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad wat 'n paar meter voor die huis geleë is. 'n 4x4-voertuig is nodig om toegang tot die eiendom te verkry as gevolg van sanderige paaie.


Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Ponta Malongane, Mozambique, Maputo Province
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 921
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 921
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 921
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Ponta Malongane, Mozambique, Maputo Province

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6b3eb8ed9109bc231197dd00e3364d02728f8a3156047b4172573257bbb5da2c9aa4d1540e26b260d87a4faf8b0a0281c7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 921 per nag (plek vir 10) Ponta Malongane Mozambique Maputo Province 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.802028135307 32.889421294222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang