+21

Algoa Eden Stays Sunbird Suite

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 33 Shawn Crescent, Parsons Vlei, Gqeberha, 6025, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Algoa Eden Stays Sunbird Suite is geleë in Parsons Vlei, Gqeberha, binne 'n moderne, veilige landgoed wat 'n rustige en privaat omgewing bied, net minute van die stad se belangrikste besienswaardighede af.

Die suite bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n koffiemasjien, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit gemaklike sitplek, 'n lessenaar en 'n TV in.

Hierdie privaat selfsorg-suite is ideaal vir paartjies of enkelreisigers en bied 'n ruimte wat ontwerp is vir ontspanning. Gaste kan in die sitkamer ontspan en op hul eie afgesonderde pergola stap om die rustigheid van die landgoed te geniet. Pendeldienste is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende fooi.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vervoerdienste
TV
Kombuisie
DStv
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 33 Shawn Crescent, Parsons Vlei, Gqeberha, 6025, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

33 Shawn Crescent, Parsons Vlei, Gqeberha, 6025, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f9f3470bf7bb564e988ab21e661835da8aab91b7172c776fa5e798b53e6ce04ab5e7995eea0977e3c257db5cae025ababa4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 33 Shawn Crescent Parsons Vlei 6025 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.92903132248 25.467484003911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang