+74

4 gaste

0 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

25% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 4 Feb 2026 tot 27 Feb 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Old Seaveiw Road, Chelsea Farm, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

All Aboard Overboard is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n lowerryke tuin in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied 'n intieme wegbreek vir 'n paartjie, vriende of 'n enkelreisiger wat op soek is na rus en ontspanning in 'n stil omgewing.

Dié lieflike oopplan-woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapareas, die hoofslaaparea is oopplan, en 2 badkamers. Die eerste slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaaparea het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en 'n tweede eetarea vir 8 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dié eenheid het 'n stoep wat met 'n panoramiese uitsig oor die see en lowerryke omgewing spog en 'n privaat plonspoel het. Gaste kan die gemeenskaplike tuin geniet en gesellig rondom die gemeenskaplike braaigeriewe verkeer. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 118

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 22 Old Seaveiw Road, Chelsea Farm, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink All Aboard Overboard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
25 % AF
R 1 750 R 1 313
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 750
25 % AF
R 1 750 R 1 313
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 750
25 % AF
R 1 750 R 1 313
per nag (plek vir 4)
Bespreek

22 Old Seaveiw Road, Chelsea Farm, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA467e87d160eda9fc8ea45f0dc061a1ff82f04c3a56936b2e44bbc38ad0c236d7f66ed56aedbff7b37631f96d07286692c80c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 313 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 22 Old Seaveiw Road Chelsea Farm 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.008010773756 25.482689178573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang