+17
Tentekamp in Sarah Baartman-distrik

Aloe Tented Camp

27 gaste

0 slaapkamers

25 beds

4 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R366, Inthaba Lodge Game Farm, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Aloe Tented Camp bied eksklusiewe groeptentverblyf op 'n wildplaas van 2 000 hektaar in privaat besit in Groter Addo, ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.

Hierdie sonkrag-aangedrewe, kindervriendelike kamp bied slaapplek aan 26 persone en beskik oor 3 gerieflike tente en 'n grasdakkothuis. Die eerste en tweede tente is elk gerieflik ingerig met 8 enkelbeddens, terwyl die derde tent 6 enkelbeddens het. Die kothuis het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n stapelbed vir kinders. Elke tent en die kothuis het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kamp het 'n sentrale lapa en beskik oor 'n oopplan-kombuis met 'n gasstoof en yskas-vrieskas. Die eet- en sitarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binne-ingeboude braai. Vir gaste se vermaak word legkaarte, sommige speletjies en 'n veerpyltjiebord voorsien. Gaste moet hul eie veerpyltjies saambring.

Daarbenewens kan 'n sentrale natuurlike rotspoel met 'n dek en braai-area geniet word. Skilderagtige boswandelings, bergfietsroetes en 4x4-roetes word alles aangebied. Die oorvloedige en gevarieerde voël- en plantelewe maak dit 'n wild-entoesias se droom. Naby kan 'n mens die Addo Olifant Nasionale Park, 'n jagluiperd-teelkamp, Sondagsriviervallei-rooskwekers, sitruspakhuise of topklas-spa's besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R366, Inthaba Lodge Game Farm, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 13 750
per nag (plek vir 25)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 13 750
per nag (plek vir 25)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 13 750
per nag (plek vir 25)
Bespreek

R366, Inthaba Lodge Game Farm, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42b15b8dfac3a7239dbfbdbb4b5b5c5ba508a435cc756cb0457e3053b559baed4d9571a61a3996539c1ad3242b6440f0cbd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 750 per nag, vir 25 mense R366 Inthaba Lodge Game Farm 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.35513122932 25.298037528991
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang