Aloha House 2
22 gaste
5 slaapkamers
15 beds
5 badkamers
- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ponta Mamoli, Mozambique, Maputo Province Sien kaart
Beskrywing
Aloha House 2 is 'n selfsorg-vakansiehuis op die strandfront in Ponta Mamoli, Mosambiek, wat 180-grade see-uitsigte en gemaklike akkommodasie bied vir gesinne of groepe van 13 volwassenes en 9 kinders.
Die huis bestaan uit 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer bied slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens slegs vir kinders. Die derde slaapkamer bied slaapplek vir 5 volwassenes en 3 kinders en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n driestapelbed en 3 matrasse slegs vir kinders. Die vierde slaapkamer bied slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens slegs vir kinders. Die vyfde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die oorblywende badkamers is toegerus met 'n bad en stort of slegs 'n stort, sowel as 'n toilet en wasbak. Handdoeke en haardroërs word in elke slaapkamer voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, ysmasjien, eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite kan gaste 'n braai-area met 'n vuurput, 'n swaai vir 2 mense en 'n privaat strandkroeg geniet, perfek om te ontspan terwyl jy die see-uitsigte inneem.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Ponta Mamoli, Mozambique, Maputo Province
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ponta Mamoli, Mozambique, Maputo Province
Sien kaart- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang