+67
Rugsakreisigerslosies in Drakensberge

Amphitheatre Backpackers Lodge

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies


Netheid
3.2
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.2
Veiligheid
3.6
Lebo S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Loved it. Had a beautiful stay, will recommend it to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen B
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Nice views from the campground. Good and affordable camping. Only concern is it seems you can now no longer do trail runs on the other side of the fence.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francesca L
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2025

We had a very restful 4 days. Stay was fantastic. The only thing I found challenging is that the staff at the bar were not always around and we had to wait for a long time for them to come or go and find them. There was also no ice on sale on site. Food was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matt K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2026

Needs proper management. Needs proper management; a few things were not communicated properly. No cool drink stock.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Liza V
Kort verblyf
4.2
Des 2025

Heerlik, rustig en ontspannend. Ons het regtig baie lekker gebly, veilig en rustig. Enkele dingetjies wat dalk aandag nodig het: 1. Yskas in gemeenskaplike kombuis naaste aan ons kamer werk glad nie. 2. Kisvrieskas se skarnier van die deksel is stukkend, en gaste maak dit nie mooi toe nie. Gevolglik seël die vrieskas nie dig nie. 3. Jacuzzi se gas was gedaan en ons kon dit nie gebruik nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2025

Uitstekende naweek met pragtige uitsig en goeie geselskap en goeie diens. Ons het dit vreeslik geniet, die uitsig is uitstekend, fasiliteite was gerieflik en heeltemal voldoende vir ons groep. Die personeel het probleme vinnig uitgesorteer, ons het regtig heerlik gekuier. Hou baie van die setup. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wayne A
Kort verblyf
3.6
Feb 2025

Pleasant stay! While a little more basic than the photographs suggest, it was a good stay. Unfortunately, the food menu was no longer applicable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ilsa V
1 nag Gesin met tieners
3.4
Des 2025

Gerieflik vir halfpad op pad suidkus toe. Met ons aankoms was daar niemand by ontvangs nie; ons moes eers loop en soek na iemand. Die dame wat ons toe gehelp het, is baie vriendelik, en ek verstaan nou hoekom sy nie daar was nie, want sy is orals betrokke. Die kamer waarin ons moes bly, was baie swak. Dit het drie bunkbeddens (6 slaapplekke) gehad, daar was geen yskas nie, wel twee waaiers. Die twee beddens teen die muur was nat en vuil, en die vloer was nat — ek neem aan die dak lek. Die eenheid was glad nie die eenheid wat ons bespreek het nie; ons het die groepkamer (slaapplek vir 8) bespreek, alhoewel ons slegs vyf mense was. Toe ons dit rapporteer by ontvangs, is daar gesê dit is so deurgegee aan hulle deur die webtuiste, en die kamer wat ons eintlik bespreek het, kos dan ekstra. Ek het aangehou dat ons nie in daardie kamer gaan slaap nie en dat ons die kamer soek waarvoor ons betaal het. Die dame het toe vir ons twee deluxe kamers aangebied teen geen ekstra koste nie. Die deluxe kamers is netjies en het die nodige bykomstighede. Die een kamer se stort het wel nie warm water gehad nie, dus het ons almal van die een stort gebruik gemaak. Die 6-bed-slaapplek wat vir ons gegee is in die eerste plek, is nie eers op die webtuiste se bladsy nie. Oor die algemeen is die plek verwaarloos en kort baie aandag. Die dekor is baie oulik en interessant. Ons het wel van die swembad, bar en afeltennistafel gebruik gemaak.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Natasha F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2025

Disappointing. Slow, uninterested, no hot water, no service. Tours poorly planned as only one guide and this time without a car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Juané V
1 nag
2.8
Feb 2025

Rustige omgewing. Blyplek was aanvaarbaar. Net ongelukkig glad nie rolstoel of lae mobiliteit toeganklik nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Ilsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 270
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 270
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 270
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R74, Amphitheatre Backpackers Lodge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2219 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31ef5d28f9f819f506917ff7bf741cb9267415f111d19467fe30ada82ae4a016ddcb0f7729a7273f1ea8c9bb8cad9a6a7e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R270 per nag, vir 2 mense 24 5 1 4 R74 Amphitheatre Backpackers Lodge 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 00:00-23:00 10:00 -28.643295 29.158825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang