Aries 194 @ Westwood Skye
10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Grace Avenue, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Aries 194 @ Westwood Skye is 'n bekoorlike selfsorg-huis naby ander eenhede in Westwood Lodge, Durban. Dié area is bekend vir sy strande, mooi roetes, restaurante en ikoniese trekpleisters soos uShaka Marine World, Durban Botaniese Tuin en Umgeni River Bird Park.
Hierdie huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die derde, vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamers het storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea en sitarea met rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid het sy eie ingang en 'n privaat braai-area. Daar is veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad en klubhuis op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Grace Avenue, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Grace Avenue, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang