4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 02 8th Avenue, Walmer, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie ruim selfsorgkothuis is in die tuin van 'n gesinshuis geleë en het sy eie braai-area. Dit bied 'n gemaklike en privaat verblyf.
Dit beskik oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed en bied slaapplek vir tot 3 volwassenes. Die privaat badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster en basiese benodigdhede. 'n Ministoof kan op versoek voorsien word.
Gaste het hul eie privaat ingang deur die tuin, en veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Zaina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 02 8th Avenue, Walmer, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink Arukah het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
02 8th Avenue, Walmer, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang