+86
Gastehuis in Graaff-Reinet

Avondrust Guest House

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Avondsrust Guest House is in die hartjie van Graaff-Reinet. Hierdie gastehuis is in 1911 gebou. Dié Karoo-dorpie is die tuiste van ongeveer 200 nasionale monumente en om elke hoek en draai is daar 'n stukkie geskiedenis om te verken. Avondrust Guest House is naby al Graaff-Reinet se winkels, museums en restaurante geleë.

Die verblyf word in individueel-versierde kamers gebied wat elkeen 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang na die tuin het. Al die kamers is is ruim, privaat en gerieflik ingerig.

Gaste kan in die groot swembad baljaar terwyl hulle die berguitsig bewonder. Daar is ook 'n tuin, kinderarea, braaigeriewe en veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Paul R
Saam met lewensmaat
5.0
A very convenient and safe place to stay. Self check-in was easy and efficient. We have stayed at Avondrust many times and standards ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Dewald O
5.0
Net oorgeslaap. Ek het verskriklik lekker oorgeslaap en ek kon boek by die verblyf op baie kort kennisgewing!
Feb 2026
Marina M
5.0
Het baie welkom gevoel. Dit was netjies en goed voorberei.
Jan 2026
Dalene P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf. Baie lekker gebly met alles wat nodig is.
Jan 2026
Stefan L
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, ontspanne en gemaklik. Ons het baie lekker gebly met 'n kleintjie en 'n baba in 'n netjiese, skoon en eenvoudige kamer vir die gesin. Swembad ...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 40 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Avondrust Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecce25230db7e77ace18197ace80c9596688511799eca130c953788df6eae1663af7b585494ff404b48e9a4cb33bcc331cf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 40 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.250894388715 24.534669193254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang