Baleia Azul 26
10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ponta Mamoli, Mozambique, Maputo Province Sien kaart
Beskrywing
Baleia Azul 26 is 'n lieflike seekuslodge wat gemaklik 10 gaste in 4 slaapkamers (8 volwassenes en 2 kinders) in Mosambiek akkommodeer.
Elk van die 4 slaapkamers met lugversorging het 'n luukse koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens verdeel kan word. Een slaapkamer het 'n oop solder met 2 enkelbeddens. Een slaapkamer het oopvoudeure wat na 'n privaat dek lei, en see-uitsigte kan vanuit die boonste slaapkamer geniet word. Alle badkamers is en suite, met 'n stort, wasbak en toilet, met 'n bykomende gastetoilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die lodge het 'n hoofleefarea en 'n goed toegeruste oopplan-kombuis met 'n yskas, 3 vrieskaste (insluitend een aasvrieskas), 'n yskas, mikrogolfoond en 'n 5-plaat gasstoof met 'n aparte elektriese oond. 'n Waterfiltreringstelsel is beskikbaar, hoewel gaste aangeraai word om hul eie drinkwater saam te bring. Die oopplan-sitkamer lei na 'n stoep wat die lengte van die huis loop, gemeubileer met buite-eettafels en 'n privaat swembad. Die stoep laat gaste toe om die koel seebries deur die kuswoud te geniet.
Plafonwaaiers is in die kombuis, sitkamer en slaapkamers geïnstalleer. Die eiendom het nie 'n TV nie, maar bied 'n verskeidenheid speletjies en legkaarte. 'n Buite-houtskoolbraai is beskikbaar.
'n Wasmasjien word vir gaste se gebruik voorsien, wat deur Precious bedryf word; gaste moet hul eie waspoeier voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Ponta Mamoli, Mozambique, Maputo Province
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ponta Mamoli, Mozambique, Maputo Province
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang