Baobab Game Ranch
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sterkrivier road, Sterkrivier, Mokopane, 0600, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Baobab Game Ranch is op 'n plaas 37 km vanaf Mokopane geleë.
Verblyf word in 3 chalets met 'n gemeenskaplike kombuis, 'n sitkamer met 'n TV en volledige DStv, 'n swembad en 'n braai-area aangebied.
Wildritte en vierwielmotorfietsritte is op versoek beskikbaar. Daar is ook 'n teetuin op die perseel wat ligte maaltye bedien, sowel as 'n geskenkwinkel en 'n wynkamer waar wynproe beskikbaar is en Boplaas-wyn verkoop word.
Die lodge is 8 km vanaf Legends Gholfoord en perdry is ook in die omgewing beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Sterkrivier road, Sterkrivier, Mokopane, 0600, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sterkrivier road, Sterkrivier, Mokopane, 0600, Limpopo
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang