Beskrywing
Elke kamer het 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 1 en 6 jaar bly gratis.
Veilige parkeerplek en daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar.
Ekstra kostes geld vir gebreekte of verlore sleutels, afstandbehere, TV-afstandbehere en skade aan die perseel en eiendom.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Slaapsaal 1 is 'n groot gesinskamer met 5 enkelbeddens en 'n aparte kombuisie met 'n kaggel, yskas, gasketel, mikrogolfoond, gasstoof en -oond, breekware, bankies en 'n etenstafel. Die kamer lei na 'n agtertuin en kuierarea. Gratis WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
5 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 1 en 6 jaar bly gratis.
Veilige parkeerplek en daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar.
Ekstra kostes geld vir gebreekte of verlore sleutels, afstandbehere, TV-afstandbehere en skade aan die perseel en eiendom.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Slaapsaal 2 het 3 enkelbeddens en 'n knus aparte kombuisie wat met 'n yskas, gasketel, mikrogolf, gasstoof en -oond en breekware toegerus is. Die kamer lei na 'n agtertuin en kuierarea. Gratis WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 1 en 6 jaar bly gratis.
Veilige parkeerplek en daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar.
Ekstra kostes geld vir gebreekte of verlore sleutels, afstandbehere, TV-afstandbehere en skade aan die perseel en eiendom.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis is 'n nuutgeboude houthuis met 'n slaapkamer en oopplan-leefarea en -kombuisie. Die badkamer het 'n stort. Die sonnige voorstoep bied 'n uitsig oor die tuin. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed, slaapbank, TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas/vrieskas, waaier, breekware, gasstoof, 'n lugbraaier-roosteroond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 1 en 6 jaar bly gratis.
Veilige parkeerplek en daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar.
Ekstra kostes geld vir gebreekte of verlore sleutels, afstandbehere, TV-afstandbehere en skade aan die perseel en eiendom.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Eksteen Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang