Bela Flor
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Tofinho S-pad, Bela Flor Strandfront Woonstelle, Praia do Tofo, Inhambane Province Sien kaart
Beskrywing
Bela Flor is weggesteek in die kusbos van Tofobaai, reg op die strand, en bied asemrowende see-uitsigte. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorpie kan verken en geniet.
Bela Flor, geleë op die duin, bied 3 ateljee-chalets, elk met 'n privaat ingang en privaat badkamer. Elk van die pragtig ingerigte eenhede beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, muskietnette, buitestorte, toegeruste kombuisies, werkruimtes en buitepatio's met sitplek en ongerepte uitsigte.
Gaste kan 'n terrastuin met 'n gedeelde sondek, braaigeriewe en direkte toegang tot die strand via 'n privaat hek op die eiendom geniet. Gratis en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Tofinho S-pad, Bela Flor Strandfront Woonstelle, Praia do Tofo, Inhambane Province
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Tofinho S-pad, Bela Flor Strandfront Woonstelle, Praia do Tofo, Inhambane Province
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang