Beskrywing
Bella Vista 2 is 'n oopplan- en romantiese suite vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oop badkamerarea is met 'n ovaal bad en 'n stort in die bad ingerig. Daar is 'n aparte en suite-toilet. Wit perkallinne, winterlakens (in die winter) en elektriese komberse word voorsien. Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie en -sitarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie en 'n mikrogolf. Die sitkamer het gemaklike sitplek met 'n TV en sekere DStv-kanale. 'n Kaggel is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bella Vista 1 is 'n eenslaapkamerwoonstel wat slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar bied. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is met 'n ovaal bad en 'n stort in die bad ingerig. Daar is 2 slaapbanke vir enkelgaste in die sitkamer. Wit perkallinne, winterlakens (in die winter) en elektriese komberse word voorsien. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf. Die sitkamer het gemaklike sitplek met 'n TV en sekere DStv-kanale. 'n Kaggel is ook beskikbaar. Parkeerplek is buite die eenheid beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bella Vista 3 is 'n eenslaapkamerwoonstel wat slaapplek vir 2 mense bied en het 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en bad. Wit perkallinne, winterlakens in die winter en elektriese komberse word voorsien. Die eenheid beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. 'n Kaggel is ook beskikbaar. Parkeerplek is net buite die eenheid beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
701 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang